Naomi Hayward is ‘n profeet wat die stem van Vader deeglik ken. Hy spreek op unieke maniere tot haar omdat Hy weet, sy sal gehoorsaam wees om die boodskap aan die ontvangers oor te dra.
Naomi ontvang gereeld woord, wat sy hier publiseer.
Hierdie woord spreek dikwels tot een of meer mense, as deel, of selfs as die volle gebedsverhoring van hulle vrae voor Vader.
Kuier saam op ‘n vervullende geestesreis deur die profetiese onderwerpe soos hierbo in die kieskaart aangedui.
Klik op die profetiese onderwerp van jou keuse onder “Blog”, en reis saam op ‘n unieke en verrykende profetiese ervaring, wat dalk net die bevrydende woord is, waarvoor jy vir Vader gesmeek het.